Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans - Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Categoria: Religião e Espiritualidade
  • 2238 
    - Die volkstelling; voorbereidings vir die tempelbou (1 Kronieke 21:1-22:19)
    Fri, 02 Jun 2023
  • 2237 
    - Die kronis lig Dawid uit (1 Kronieke 18:1-20:8)
    Thu, 01 Jun 2023
  • 2236 
    - Dawid wil 'n tempel bou (1 Kronieke 17:1-27)
    Wed, 31 May 2023
  • 2235 
    - Die ark arriveer in Jerusalem; feesvieringe (1 Kronieke 15:1-16:43)
    Tue, 30 May 2023
  • 2234 
    - Dawid wil die ark bring, sy paleis en gesin (1 Kronieke 13:1-14:17)
    Mon, 29 May 2023
Mostrar mais episódios

Mais podcasts de religião e espiritualidade

Mais podcasts internacionais de religião e espiritualidade