Bars

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans by Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

2588 - Julle krag lê in stil wees (Jesaja 30:1-26)
Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
2588 - Julle krag lê in stil wees (Jesaja 30:1-26)
Unfavorite

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Playlist

More episodes

  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2588 - Julle krag lê in stil wees (Jesaja 30:1-26)
    Fri, 04 Oct 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2587 - Jerusalem sal val! (Jesaja 29:1-24)
    Thu, 03 Oct 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2586 - n Klip gaan in Sion neergesit word (Jesaja 28:1-29)
    Wed, 02 Oct 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2585 - Die Suidryk gaan versorg word; die noordryk gaan gestraf word (Jesaja 27:1-28:1)
    Tue, 01 Oct 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2584 - Swaarkry sal in veesvreugde verander (Jesaja 25:6-26:21)
    Mon, 30 Sep 2024
    Play
Show more episodes
Microphone

More religion & spirituality podcasts

Microphone

More religion & spirituality international podcasts