Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
2483 - Wysheid bring sukses en sekerheid (Spreuke 3:13-35)
2483 - Wysheid bring sukses en sekerheid (Spreuke 3:13-35)
Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.
More episodes
-
2483 - Wysheid bring sukses en sekerheid (Spreuke 3:13-35)Fri, 10 May 2024
-
2482 - Ses dinge oor wysheid en godsdiens (Spreuke 3:1-12)Thu, 09 May 2024
-
2481 - Die voordele van wysheid (Spreuke 2:1-22)Wed, 08 May 2024
-
2480 - Oor misdadigers; 'n wyse vrou (Spreuke 1:8-33)Tue, 07 May 2024
-
2479 - Inleiding; Kennis, dien die Here! (Spreuke 1:1-7)Mon, 06 May 2024
Vis flere episoder
5
Flere religion & spiritualitet podcasts
- Noche de Misterio
- Joel Osteen Podcast
- 深度睡眠|解压|冥想|疗愈养生|艺术疗愈|白噪音|助眠音乐|轻音乐|苏阳阳频道
- Iker Jiménez Confidencial
- หลวงพ่อจรัญ ทักขญาโณ
- Mystères & Inexpliqués - Le podcast sur les affaires paranormales
- L'ofici de viure
- Unashamed with the Robertson Family
- Dante Gebel Live
- Miguel Angel Cornejo
- تلاوات نادرة
- Joyce Meyer Enjoying Everyday Life® Radio Podcast
Flere religion & spiritualitet podcasts
Find din radiostation