Bars

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

2471 - Wees aan mekaar onderdanig (Efesiërs 5:21)
Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
2471 - Wees aan mekaar onderdanig (Efesiërs 5:21)
Unfavorite

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Playlist

Altri episodi

  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2471 - Wees aan mekaar onderdanig (Efesiërs 5:21)
    Wed, 24 Apr 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2470 - Lei dankie-sê lewes (Efesiërs 5:15-20)
    Tue, 23 Apr 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2469 - Lewe as mense van die lig (Efesiërs 5:6-14)
    Mon, 22 Apr 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2468 - Oor bitterheid, woede, vuil praatjies (Efesiërs 4:31-5:5)
    Fri, 19 Apr 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2467 - Moenie die Gees bedroef nie (Efesiërs 4:28-30)
    Thu, 18 Apr 2024
    Play
Mostra più episodi
Microphone

Altri podcast di religione e spiritualità

Microphone

Altri podcast internazionali di religione e spiritualità