Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans by Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Categoría: Religion y Espiritualidad
  • 2193 
    - Josia, die merkwaardige hervormer (2 Konings 22:1-23:30a)
    Fri, 31 Mar 2023
  • 2192 
    - Hiskia se laaste dae; Manasse van Juda (2 Konings 20:1-21:26)
    Thu, 30 Mar 2023
  • 2191 
    - Hiskia se hervorming en die Assiriese bedryging (2 Konings 18:1-19:37)
    Wed, 29 Mar 2023
  • 2190 
    - Hosea, die noordryk (Israel) se laaste koning (2 Konings 17:1-41)
    Tue, 28 Mar 2023
  • 2189 
    - Jerobeam II (Israel); Asarja (Juda) en ander konings (2 Konings 14:23-16-20)
    Mon, 27 Mar 2023
Mostrar más episodios

Más podcasts de religion y espiritualidad

Más podcasts internacionales de religion y espiritualidad