
Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
2367 - Laat Christus in julle gestalte kry! (Galasiёrs 4:14-20)

2367 - Laat Christus in julle gestalte kry! (Galasiёrs 4:14-20)
Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

More episodes
-
2367 - Laat Christus in julle gestalte kry! (Galasiёrs 4:14-20)Thu, 30 Nov 2023
-
2366 - Hou op soos 'n slaaf te lewe! (Galasiёrs 4:8-13)Wed, 29 Nov 2023
-
2365 - Jy is een van God se erfgename (Galasiёrs 4:1-7)Tue, 28 Nov 2023
-
2364 - Ons is nie meer slawe nie, maar kinders van God (Galasiёrs 3:21-29)Mon, 27 Nov 2023
-
2363 - Verstaan die verbond met Abraham reg (Galasiёrs 3:15-20)Fri, 24 Nov 2023
Vis flere episoder
5

Flere podkaster innen religion og åndelighet

Flere religion og åndelighet internasjonale podcaster
Finn din radiostasjon