Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
2488 - Die wysheid as leermeesteres (Spreuke 8:1-36)
2488 - Die wysheid as leermeesteres (Spreuke 8:1-36)
Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.
Weitere Folgen
-
2488 - Die wysheid as leermeesteres (Spreuke 8:1-36)Fri, 17 May 2024
-
2487 - Finale waarskuwings teen ontug (Spreuke 6:20-7:27)Thu, 16 May 2024
-
2486 - Oor borgstaan, luiheid, kullery en rusie (Spreuke 6:1-19)Wed, 15 May 2024
-
2485 - Waarskuwings teen die slegte vrou (Spreuke 5:1-23)Tue, 14 May 2024
-
2484 - Wat gaan in jou hart aan? (Spreuke 4:1-27)Mon, 13 May 2024
Weitere Folgen anzeigen
5
Weitere religion und spiritualität-Podcasts
- Noche de Misterio
- 深度睡眠|解压|冥想|疗愈养生|艺术疗愈|白噪音|助眠音乐|轻音乐|苏阳阳频道
- Joel Osteen Podcast
- Iker Jiménez Confidencial
- Mystères & Inexpliqués - Le podcast sur les affaires paranormales
- หลวงพ่อจรัญ ทักขญาโณ
- L'ofici de viure
- Dante Gebel Live
- Unashamed with the Robertson Family
- Joyce Meyer Enjoying Everyday Life® Radio Podcast
- Miguel Angel Cornejo
- The Ted and Austin Broer Show - MP3 Edition
Weitere internationale religion und spiritualität-Podcasts
Finden Sie Ihr Radio