HASSSEL PODCAST
2 - Francois van Coke | EP2 | Rock, Boks en Blokfluit
2 - Francois van Coke | EP2 | Rock, Boks en Blokfluit
HASSSEL is ’n podcast waar Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout vir bekendes ’n nuwe loopbaan vind. Langs die pad leer ons die gaste beter ken, hoor meer oor hul verlede en ontdek ’n paar interessante stories. En natuurlik kry hulle ’n splinternuwe loopbaan én ’n lekker vet faktuur vir die dienste gelewer. Dit alles, of hulle nou daarvoor gevra het of nie, en of hulle daarvan hou of nie. Dis rof daar buite. Dis tyd om te pivot! Vervaardig deur: JJ Osborne, Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout.
More episodes
-
2 - Francois van Coke | EP2 | Rock, Boks en BlokfluitWed, 18 Nov 2026
-
1 - De Klerk Oelofse | EP1 | Partytrieks, Geld en Sy Derde EnetjieWed, 11 Nov 2026
Tampilkan episode lainnya
5
Podcast komedi lainnya
Podcast komedi internasional lainnya
-
Cauet sur Europe 2
-
Tres Patines y La Tremenda Corte Show
-
Misjonen med Antonsen og Golden
-
La competència - Programa sencer
-
Humor en la Cadena SER
-
Renascença - Extremamente Desagradável
-
El Bueno, la Mala y el Feo
-
L'œil de Philippe Caverivière
-
Las Noches de Ortega
-
大久保佳代子とらぶぶらLOVE
-
Ellinofreneia Official
-
RTL Humour
Temukan stasiun radio Anda