
Mevrou Mevrou
33 - Mevrou se jaar van oorvloed en klippe kou

33 - Mevrou se jaar van oorvloed en klippe kou
Dis hier waar jy jou ore kan uitleen aan twee internasionaal bekroonde Mevrouens se alledaagse lewens - ‘n dosis hardop lag, lang trane huil, vra vir genade, pleit vir geduld. Elke dag se dinge op ‘n skinkbord en nee, nie met tee nie. Hierdie Mevrouens doen nie tee en toebroodjies nie. Maar dan is Gerda de Sousa en Dianne Broodryk nou ook nie alledaags nie. Hulle is maal twee. Mevrou Mevrou is deur die Africa Podcast and Voice Artists aangewys as die Beste Komedie Potgooi op die kontinent! Hierdie seisoen word aan jou gebring deur die Arrie Nel Apteekgroep. Audio design: Ethan Baird.

More episodes
-
33 - Mevrou se jaar van oorvloed en klippe kouTue, 10 Dec 2024
-
32 - Mevrou oefen om Kersfees fiks te wordTue, 03 Dec 2024
-
31 - Mevrou is nie 'n klip vir 'n winskopie nieTue, 26 Nov 2024
-
30 - Mevrou en die skommel vir die rommel trommelTue, 19 Nov 2024
-
29 - Mevrou smeer haar verjaarsdag met kaster olieTue, 12 Nov 2024
Vis flere episoder
5

Flere komedie podcasts

Flere komedie podcasts
-
Balázsék
-
Renascença - Extremamente Desagradável
-
【最新回のみ】サンドウィッチマン ザ・ラジオショー サタデー
-
La competència - Programa sencer
-
Morgenklubben med Loven & Co
-
Misjonen med Antonsen og Golden
-
【最新回のみ】ナイツ/中川家 ザ・ラジオショー
-
都市伝説 オカンとボクと、時々、イルミナティ
-
Bochkor
-
ジェーン・スー 生活は踊る
-
La Venganza Será Terrible (oficial)
-
Ellinofreneia Official
Find din radiostation