Mevrou Mevrou
47 - Mevrou onthul hoe 2025 moontlik haar lewe gered het
47 - Mevrou onthul hoe 2025 moontlik haar lewe gered het
Dis hier waar jy jou ore kan uitleen aan twee internasionaal bekroonde Mevrouens se alledaagse lewens - ‘n dosis hardop lag, lang trane huil, vra vir genade, pleit vir geduld. Elke dag se dinge op ‘n skinkbord en nee, nie met tee nie. Hierdie Mevrouens doen nie tee en toebroodjies nie. Maar dan is Gerda de Sousa en Dianne Broodryk nou ook nie alledaags nie. Hulle is maal twee. Mevrou Mevrou is deur die Africa Podcast and Voice Artists aangewys as die Beste Komedie Potgooi op die kontinent! Hierdie seisoen word aan jou gebring deur die Arrie Nel Apteekgroep. Audio design: Ethan Baird.
พอดคาสต์ %(genre)s เพิ่มเติม
-
47 - Mevrou onthul hoe 2025 moontlik haar lewe gered hetMon, 15 Dec 2025
-
46 - Mevrou beplan ‘n Desember partytjie om wraak te neem teen die bureTue, 02 Dec 2025
-
45 - Mevrou skinder oor wat op die Whatsapp groepies gesê wordTue, 25 Nov 2025
-
44 - Mevrou kry lelik stry oor die lys vir KerspersenteTue, 18 Nov 2025
-
43 - Mevrou wonder hoe lank die strate so skoon gaan bly na die Gee-20 beraadTue, 11 Nov 2025
แสดงตอนเพิ่มเติม
5
พอดคาสต์ เรื่องตลก เพิ่มเติม
พอดคาสต์ต่างประเทศ เรื่องตลก เพิ่มเติม
ค้นหาสถานีวิทยุของคุณ